Listing 1 - 1 of 1 |
Sort by
|
Choose an application
Keursteen probeer aan die leser tuisbring dat tekste met dieselfde tema nog radikaal kan verskil wat funksie en styl betref; bevat bydraes in Afrikaans en in ander variante van Afrikaans, bevat nuttige inligting oor temas, skrywers en genres. Elke tema in die boek bestaan uit onder andere gedigte, prosastukke, grappe, strokiesverhale, resepte ens. By elke stuk verskyn vrae wat die stuk help verklaar. 1. Menseverhoudings : Hägar die verskriklike. Die Here het gaskommel. Geboortesertifikaat. 'n Paar skinderpraatjies oor vroue. My hart word seer vir hulle. Ek en my pa. Terminaal. 2. Taal en Letterkunde : Taalles. Afrikaans kwyn onder privatisering. 'n Alternatiewe siening van die ontstaan van Afrikaans. 121. 'n Kerkraad adverteer. Grense. Uittreksel : Handleiding by die studie van die letterkunde. 'n Daad van geloof. 3. Die Bonatuurlike : Soontjie. Uittreksel : Siener in die suburbs. Die ruiter van Skimmelperdpan. Op die pad na Nooitgedacht. 4. Die Natuur : Vir Sipho.
Afrikaans (Langue) --- Afrikaans language --- Afrikaans literature. --- Littérature afrikaans. --- Rhétorique. --- Rhetoric.
Listing 1 - 1 of 1 |
Sort by
|