Listing 1 - 1 of 1 |
Sort by
|
Choose an application
Hierdie boek is toegespits op navorsers en doen verslag oor navorsing wat oor die afgelope paar jaar onderneem is om vas te stel hoe inligtingstegnologie aangewend is en kan word vir navorsingsdoeleindes binne die geesteswetenskappe, sowel as watter implikasies die gebruik van inligtingstegnologie vir die geesteswetenskappe inhou in die inligtingsera. Die beginsels, implikasies, probleme en geleenthede van inligtingstegnologie en die digitale revolusie word teen die agtergrond van grootdata bespreek, en word veral in verband gebring met die geesteswetenskappe in Suid-Afrika.
Digital humanities --- Information storage and retrieval systems --- Research. --- Humanities. --- Humanities --- Data processing --- Information technology --- Social impact of disasters --- Research methods: general --- sosiale netwerk analise --- navorsing --- grootdata --- akademie --- geesteswetenskappe social network analysis --- research --- big data --- academe --- humanities
Listing 1 - 1 of 1 |
Sort by
|