Narrow your search

Library

UGent (3)

UCLL (2)

ULB (2)

ULiège (2)

Vlaams Parlement (2)

FARO (1)

KU Leuven (1)

LUCA School of Arts (1)

Odisee (1)

Thomas More Kempen (1)

More...

Resource type

book (3)

periodical (1)


Language

Afrikaans (4)


Year
From To Submit

2014 (1)

2006 (1)

1984 (1)

1982 (1)

Listing 1 - 4 of 4
Sort by

Book
Die prins
Authors: ---
ISBN: 0958314454 9780958314459 Year: 2006 Publisher: Kaapstad : du Toit,

Loading...
Export citation

Choose an application

Bookmark

Abstract


Book
Die moderne staatkunde in die Republiek van Suid-Afrika
Author:
ISBN: 0869793896 9780869793893 Year: 1984 Publisher: Pretoria : Universiteit van Pretoria,

Loading...
Export citation

Choose an application

Bookmark

Abstract


Periodical
Politeia : tydskrif vir politieke wetenskappe = journal for the political sciences
Author:
ISSN: 26636689 Year: 1982 Publisher: Pretoria : Dept. of Political Science and Public Administration, University of South Africa,

Loading...
Export citation

Choose an application

Bookmark

Abstract


Book
Kaapstad se 'Streetgate' : Politieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002)
Author:
ISBN: 1920382593 1920382585 Year: 2014 Publisher: Bloemfontein UJ Press

Loading...
Export citation

Choose an application

Bookmark

Abstract

Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein

Listing 1 - 4 of 4
Sort by