TY - BOOK ID - 129264375 TI - Die vierde stem PY - 2014 SN - 9780798168274 0798168277 PB - Kaapstad : Human & Rousseau, DB - UniCat KW - Afrikaans language KW - Afrikaans language. UR - https://www.unicat.be/uniCat?func=search&query=sysid:129264375 AB - Drie karakters -- 'n kantoorwerker, 'n kopdokter en 'n skrywer -- beïnvloed mekaar op maniere waarvan hulle onbewus is. Maar aan wie behoort die vierde stem? Waar kom sy vandaan? Watter rol speel sy in dié gebeurtenisryke intrige, en wat is haar vreeslike oplossing? Dis net 'n paar van die vrae, en die antwoorde is uitklophoue. Aangetrokkenheid en afhanklikheid. Konflik, magspeletjies en die ou-ou stryd tussen haat en liefde. Alles in een sielkundige riller saamgebind met 'n blik op menseverhoudinge wat lesers nie aldag beskore is nie. ER -